Graad 8
- Teacher: Tersia du Plessis
Graad 8
Everything English.
Hierdie kursus is spesiaal vir graad 8 leerders wat nog nie by die aanvang van die skooljaar 'n plek in 'n formele skool gekry het nie. Deur die kursusse te volg sal die basiese vaardighede onderhou en uitgebrei word. Wanneer leerders akkomodeer word in 'n skool, sal hulle gereed wees om aan te gaan.

Almal kan Wiskunde doen - party van ons moet net bietjie meer oefen.
Hierdie kursus is die resultaat van een onderwyser se kleingroep interaksies met leerders vir wie wiskunde nie natuurlik kom nie. Oefeninge fokus op die onderliggende konsepte en herhaling, met taakspesifieke terugvoer. Oefeninge bied genoeg afwisseling om nie verveling te wees nie, maar het genoeg herhaling om vaslegging te verseker.
Klem op die taal en woordeskat van wiskunde verseker dat leerders die konneksies kan bou tussen 'n "abstrakte" van die alledaagse leefwêreld. Toegang tot videos waar probleme stap vir stap met leerders hersien word is 'n ekstra bonus.

Is jy Trots Afrikaans?
Kom ons kyk hoe moedertaalvaardig is jy.

Join the Maths Madness. Get together your family and have fun with Maths Madness while you improve your children's enjoyment of Maths. Enjoyment leads to confidence. Confidence leads to improved engagement. Improved engagement leads to better marks on the school report.

Hierdie kursus lei leerders in die letterkundige aspekte van die roman Kringe in 'n bos, met fokus op karakters, storielyn en milieu.